advertisement

Cancer

Question
Posted by: Anita | 2020/02/18

Q.

Klier indie nek

ek het n knop in my nek wat voel soos n klier dit is nie seer nie wil ni weg gaan nie raak bekoomerd

Expert's Reply

A.

Cancer expert
- 2020/02/25

Geagte Anita, enige knop wat enige plek op/in die liggaam verskyn, is abnormaal. ‘n Knop hoef nie noodwending seer te wees wanneer daar druk op uitgeoefen word, om “gevaarlik” te wees nie. Dit is nodig dat u ‘n afspraak met u geneesheer maak sodat daar vasgestel kan word wat die oorsaak vir die knop is sodat toepaslike behandeling daarvoor voorgeskryf kan word (MCH).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.