Cancer

Question
Posted by: | 2018/03/20

Q.

Geswelde kliere op my rug en ek hoes baie sleg as ek baie gelag het

Ek het baie geswelde kliere op my lyf wat blykbaar vetkliere is. Die meeste het egter of baie kleiner geword of is heeltemal weg. Een op my rug is groter en dan is daar n paar nuwes so op n ry na my sy se kant toe. Ek het ook n baie lelike hoes as ek baie gelag het, dit klink of ek baie siek is maar na n ruk gaan dit weg.

Expert's Reply

A.

Cancer expert
- 2018/03/22

Geagte Naamloos. Enige swelsel (somtyds vetkliere) kan nie as normal aanvaar word nie. Velprobleme is baie moeilik om kommentaar op te lewer sonder om dit self te sien. Die tekens en simptome wat jy noem, is egter genoegsame rede om ‘n afspraak met ‘n dokter te maak. (MCH).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.