advertisement

Cancer

Question
Posted by: Johan | 2019/06/23

Q.

Ek het vergrote prostaat geen urine kon meer uitkom

 hul het kateter direk in my maag in blaas en nou na 2 maande gaan hul prostaat verwyder ek wil graag weet sny hul jou buik oop waar kateter in is en. Is dit seer as prostaat verwyder hoe lank in hosp en is dit gevaarlik ek is 65 asb

Expert's Reply

A.

Cancer expert
- 2019/06/24

Beste Johan
Wees gerus - 'n mens se buik word nie oopgesny om die kateter wat direk deur die buikwand in die blaas geplaas is, te verwyder nie. Die klein ballon aan die einde van die kateter word afgeblaas en die kateter word uitgetrek.
Dit is moeilik om jou vraag te beantwoord aangaande moontlik na-operatiewe pyn. Elke person is verskillend - maar wees gerus, jy sal van pynmiddels voorsien word na die operasie. Op 65-jarige ouderdom behoort alles goed te verloop en behoort jy spoedig ontslaan te word - weereens is elke person uniek en is dit nie moontlik om 'n spesifieke tyd te noem nie. (MCH).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.