advertisement

Back Pain

Question
Posted by: Debbie | 2018/06/19

Q.

My dogter het 'n jaar terug haar rug seergemaak. Radioloog se verslag van die week sê daar is 'n diskus vernouing tussen die L3/L4 met tekens van spondilose. Wat beteken dit? My vraag is... wat beteken die volgende: diskus spasie vernouing tussen die L2 en L3 met spondilose?

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.