advertisement

Arthritis

Question
Posted by: Marieta | 2019/06/12

Q.

Meralgia Parastetika

Ek is ongeveer 3 manned gelede gediagnoseer met Meralgia Parastetika. Die pyn in my been is nog so erg. Ek het kortisoon inspuitings in my lies gehad en is besig pm te speen van Lyrica. Ek wil so graag weer stap en normaal lewe. Is daar enige natuurlike raad? Hoe kan ek oefen en ek tel ook gewiig op van die medikasie.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.