Share

Wat is die simptome van katarakte?

Simptome van katarakte
Algemene simptome van katarakte sluit die volgende in:

  • Onduidelike sig
  • Dubbelsiendheid
  • Probleme met die verrigting van gewone take as gevolg van swak sig
  • Ligsensitiwiteit
  • Swak nagvisie, wat dit dikwels vir die persoon moeilik maak om saans te bestuur
  • ‘n Afname in die helderheid van kleure wat gesien kan word
  • Gereelde verandering van voorskrifte vir brille of kontaklense
  • Onverwagse verbetering in nabye sig
  • ‘n Melkerige wit, ondeursigtige of gelerige voorkoms van die normaalweg deursigtige lens van die oog (gevorderde stadium)
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE