Share

Waarom kry iemand Parkinson se siekte?

Hoewel 'n studie onder Franse boere aangedui het dat die insekdoder DDT en ander spuitstowwe wat organochlorien bevat dalk 'n rol kan speel, is daar nog baie onbeantwoorde vrae. Ál meer navorsing toon 'n genetiese en dus oorerflike komponent.

As jou broer, suster, pa of ma Parkinson se siekte het, het jy 'n kans van 17 persent om dit ook

te kry.

Dit lyk of inflammasie-siektes soos rumatoïede artritis en baie trans- en versadigde vette in kos die betrokke gene aktiveer, sê die bekende Britse Parkinson-kenner prof. Anthony Schapira.

(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE