Share

Sweetuitslag (hitte-uitslag)

Dié uitslag word veroorsaak deur die verstopping van die klein openinkies van die sweetkliere. 'n Mens sien honderde baie klein, helder blasies, dikwels op die gesig en voorkop, of, in erger gevalle, klein rooi kolletjies op die bolyf. Warm, bedompige weer en te warm klere kan tot sweetuitslag lei.

Behandeling: Laat die "pasiënt" koeler klere aantrek en 'n koeler plek opsoek. Vermy olierige salf; dit kan die probleem vererger.

(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE