advertisement
27 October 2010

Stres: 13 verborge tekens

Tensy jy onbetaamlik ryk is of in 'n tropiese paradys lewe, is kanse goed dat jy stres ervaar. Hier's 'n lys van minder bekende stres-simptome en wenke oor hoe om dit te hanteer.

Daar’s hierdie ou in sy windmaker sportmotor met Tupperware rondom die kante, net sentimeters van jou buffer wat sy ligte wild flikker. Jy is besig met jou hande-vry eenheid, met ’n klient op die een lyn en ’n ander wat aanhou. Dan verloor jy die selfoon-sein en die foon is dood. Die senings in jou nek trek stywer as Stradivarius-snare.  

Duh: om vergeetagtig te wees en te sukkel om te konsentreer of besluite te neem, is ’n simptoom van stres. Of miskien kort jy net selfvertroue. Besluit op ’n standpunt en hou daarby. Of nog beter: neem ’n tien minuut-pouse en geniet ’n koppie kruietee.

Toets jou stresvlakke

 
NEXT ON HEALTH24X
advertisement

Read Health24’s Comments Policy

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Live healthier

Lifestyle »

E-cigarettes: Here are five things to know

E-cigarettes have become hugely popular in the past decade, but a rash of vaping-linked deaths and illnesses in the US is feeding caution about a product that's already banned in some places.

Allergy »

Ditch the itch: Researchers find new drug to fight hives

A new drug works by targeting an immune system antibody called immunoglobulin E, which is responsible for the allergic reaction that causes hives.