Share

Sorg so dat Parkinson stadiger ontwikkel

Studies toon dat sommige stappe parkinson se siekte kan vertraag.

  • 'n Gesond e eetplan wat minstens vyf vrugte- en groenteporsies daagliks insluit, met so min moontlik versadigde diervette en transvette (te kry in pasteie, winkelkoekies en winkelgebak).
  • Oefening minstens drie keer per week kan die bewegingsfunksie verbeter en die oorblywende breinselle teen vinnige aftakeling beskerm. 'n Baie insiggewende nuwe studie by die Clevelandkliniek in Amerika wys nou dat tandem-fietsry baie goeie resultate lewer. 'n Enkele tandem-fietsrysessie van 40 minute saam met 'n gesonde maat wat voor sit, kan 'n Parkinson-lyer se beweging met 35 persent verbeter en breinaktiwiteit net soveel verbeter as behandeling met dopamien-medikasie.

(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE