Share

So lyk 'n knerser se tande

  • Die voortande is kort.
  • Die hoektande verloor hul punte.
  • Alle voortande is ewe lank (gewoonlik is die middelste snytande 'n bietjie langer as die kleiner snytande langsaan).
  • Die voortande word dun en lyk deurskynend.
  • Stukkies van die tand breek af en die punt lyk soos die lem van 'n saag.

(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE