Share

Sinus flitsfeite

  • 'n Mens se sinusse skei sowat 'n liter slym per dag af. Dit word ingesluk en deur die maag verteer.
  • Die membrane wat die sinusholtes uitvoer is ongeveer die grootte van twee A4-velle papier.
  • Kinders het adenoïede (neusmangels), 'n soort kliertjie agterin die neusholte wat as 'n ekstra filter dien en help om irriterende stowwe vas te vang. Dit verdwyn meestal op sesjarige ouderdom.
  • Meer grootmense as kinders ly aan sinusitus omdat kinders se sinusholtes nog nie volledig ontwikkel is nie. As 'n kind se neusslymvliese geïrriteer word, maak sy neus slym wat hy maklik uitblaas. Die slym sal moontlik sy oorkeelbuise verstop en middeloorontsteking veroorsaak of selfs sy oordromme laat bars, maar dit verstop gewoonlik nie die sinusholtes nie.

(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE