Share

Newe-effekte

Medisyne

Hoe om newe-effekte te voorkom

  1. Drink net medisyne as ander middels nie help nie en kies die kleinste doeltreffende dosis. Volg die aanwysings baie noukeurig.
  2. Hou die medisyne in die oorspronklike houer met die prop styf toe en bêre dit soos voorgeskryf (bv. in die yskas of teen kamertemperatuur).
  3. Moet nooit ’n middel drink wat vir iemand anders voorgeskryf is nie.

Bonuswenke

  • Moenie medisyne voor klein kindertjies drink nie – hulle sal jou wil na-aap. En moet nooit vir ‘n kind vertel ’n pil is ’n “lekkertjie” nie; dan sal hulle dit dalk agter jou rug probeer sluk.
  • Vra die dokter vir ’n ander soortgelyke middel as jou medisyne nie met jou akkordeer nie.

 (Huisgenootbrokkies)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE