Meer son op jou vel gedurende die somermaande beteken ook meer velirritasies. Dit is ook 'n ope uitnodiging aan allerhande gediertes wat onder jou vel wil kom inkruip. Volg ons someroorlewingsgids en speel klaar met jeuk- en krapplekke.
Deur PROF. MAURICE KIBEL vir Huisgenoot-POLS
Kliek op die woorde hier onder vir meer inligting oor die velinfeksie, asook die behandeling daarvoor:
Omloop van die liggaam (Tinea corporis)
Molluscum (molluscum contagiosum)
Help-my-krap (skabies of skurfsiekte)
(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)