Share

Insekbyte

Dis lastig, maar net ernstig as die bytplek besmet raak weens 'n gekrap. Party kinders ontwikkel 'n sensitiewe reaksie bekend as papillêre urtikarie. Dit kom meer in die warm maande voor.

Herhaalde vlooi- en partykeer weeluisbyte lei tot hipersensitiwiteit en 'n kwaai gejeuk van nuwe én ou bytplekke. Sekondêre besmetting, veral deur 'n bakterie, kom algemeen voor.

Behandeling: 'n Blitsoorlog teen vlooie in die huis is noodsaaklik. Spuit matrasse en krake in die vloer met 'n goeie insekdoder. Buitekant is sandvlooie dikwels die sondaars. Gebruik kalamynsalf of koeksoda, met 'n bietjie water gemeng, om die gejeuk te verlig. Smeer krotamiton-room (Eurax) aan as die gejeuk ondraaglik is.

Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)

  

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE