advertisement
15 March 2011

Hartaanval

Oefen so ná ’n hartaanval of ander hart-episode

0

Hartsake

Oefen so ná ’n hartaanval of ander hart-episode

  1. Weet wanneer om rem aan te draai of heeltemal op te hou, soos wanneer jy pyn of ongemak op jou bors, maag, rug, nek, kaak of arms voel.
  2. As jy duiselig of flou voel tydens, of reg ná oefening, moet jy plat op jou rug lê met jou bene omhoog. Kom so as gou moontlik by ’n dokter uit.
  3. As jy naar voel terwyl jy oefen, doen dieselfde as vir duiseligheid.

Bonuswenke

  • As jy geleidelik oor ’n paar weke  ál meer kortasem raak terwyl jy oefen, moet jy binne ’n week by ’n dokter uitkom. As jy skielik ongemaklik kortasem raak, moet jy dadelik dokter toe gaan.
  • Gaan dokter toe as jou voorheen reëlmatige pols onreëlmatig raak terwyl jy oefen.

(Huisgenootbrokkies)

 
NEXT ON HEALTH24X
advertisement

Read Health24’s Comments Policy

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.