- Knersgeluide terwyl jy slaap.
-
Moegheid of lamheid in die kouspiere wanneer jy wakker word.
-
'n Oorontwikkelde masseterspier ('n kouspier).
-
Tandslytasie.
-
Tandpyn.
-
Nek-, skouer- of rugpyn.
-
Sinuspyn.
(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)