Share

Bloedskenking

  • Een eenheid skenkerbloed kan help om tot drie mense se lewe te red.
  • In Suid-Afrika word daar elke 48 sekondes bloed geskenk, maar minder as een persent van ons bevolking skenk gereeld bloed.
  • Mense met die O-bloedgroep is universele skenkers. Hul bloed kan aan mense met alle bloedgroepe gegee word.
  • Mense wie se bloedgroep AB-positief is, is universele skenkers van plasma, die vloeibare deel van die bloed. AB-positiewe plasma word dikwels gebruik in noodgevalle, vir pasgebore babas en vir  pasiënte wat reuse oortappings moet kry.
  • Vir heupvervangingchirurgie het 'n mens drie tot vier eenhede bloed vir oortapping nodig, maar 'n steek of skietwond kan ses tot twaalf eenhede vereis. Nog erger, 'n aorta- of buik-aneurisme kan vyf tot vyftig eenhede bloed verg, en 'n leweroorplanting dertig tot 150 eenhede!

Vir meer inligting en om bloed te skenk, besoek die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens se webtuiste by www.sanbs.org.za

 

(Hierdie is 'n geredigeerde weergawe van 'n artikel wat oorspronlik in Huisgenoot-POLS / YOU Pulse verskyn het. Die jongste uitgawe is nou op die rakke.)

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE