advertisement

ADHD

Question
Posted by: TERSIA | 2008/05/27

Q.

QUESTION - ADHD

My seun is gediagnoseer met aandagafleibaarheid sonder hiperaktiwiteit. Hy het begin op Ritalin toe concerta en is huidiglik op Stratera 100mg. Hy is 17jr oud, 1.92m lank en weeg 95kg. Hy kla van 'n vreeslike moegheid. Wat se raad het u? Ek kan net noem dat hy in Aug.2007 met die motorfiets geval het. Hy het op daardie stadium nog Concerta gedrink maar na die ongeluk het hy begin kla van slaaploosheid, geen eetlus en maagpyn. Dr. het hom toe oorgesit op Stratera.

Baie dankie

Expert's Reply

A.

ADHD Expert

Hello Tersia

Unfortunately these medicines work by decreasing impulsive behaviour, which in turn improves concentration. This may however cause the overwhelming tiredness you describe in your son. My first suggestion is that you contact your prescribing doctor and discuss the situation with him, and perhaps you can find alternatives. If you are still not happy there are a number of medication-free alternatives that you could try that also work very well to improve all the symptoms associated with this condition. These can be accessed through a google search.

Good Luck

Dr Peter Velloza

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: mollie | 2008/08/26

My kleindogter is elf en sy gebruik ook Ritalin. Ongelukkig gee dit
vir haar puisies en het my dogter dit gestop. Sy leer moeilik
omdat sy nie kan konsentreer of onthou wat sy geleer het nie.
Sy vergeet gereeld van haar boeke ens by die skool en met die
eksamen is daar baie druk op haar. Sy studeer nie baie graag nie
en n oud onderwyser help haar met haar huiswerk en die eksamen. Huidiglik studeer sy 3-4 uur op n dag na skool. Ek voel
baie jammer vir haar want dit lyk nie of haar ma baie simpatie met haar probleem het nie. Sy gebruik ook Biostrath wat haar oupa
vir haar koop. Wat ek soek is die verslae van twee volwasse
vrouens wat met die probleem gesukkel het en vertel het hoe hul
jeugjare verloop het. Ek is seker ek het dit op hierdie webblad
gelees. Dit sal my dogter help verstaan dat haar dogter se
probleme nie n manier is om haar pligte te vermy nie.

Sy is n pragtige meisie en is is bang dat die kind n knou sal kry
oor die uitbarstings oor haar skoolwerk

Reply to mollie
Posted by: murtle | 2008/05/31

My son aged 14yrs old is also on Strattera. He also complained of being tired especially in the afternoon. His dr suggested I rather give him his tablets at night after he has eaten. I am now doing that and he is not complaining anymore. Maybe you should try that.

Strattera stays in your system for 24hrs.

Reply to murtle

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.