ADHD

Question
Posted by: Phoebe | 2011/02/21

Q.

ODD????

Hello Dr, ons het ''''n seuntjie aangeneem toe hy 8weke oud was. sy biologiese ma het haar swangerskap verberg. toe ons hom kry was hy 2.4kg en op op 3 maande was new born klere nog te groot vir hom. hy is nou 4 jaar en is 93.cm lank en weeg 12.8kg.

hy sukkel verskriklik met sy longe en ons was nou by ''''n polmunoloog wat singulars x6mde voorgestel het. hy kry ook gou kroep en brongitus. hy toets nie positief vir asma nie, hy is ook allergies vir melk en stof, dierehare, mold en dustmites.

hy sukkel ook erg met skeidings angs en verwerping. ons doen nou spel terapie met hom. Die sielkundige se hy sukkel met erge verwerping en is emosioneel baie ver onder 4 jaar. (moet haar nog gaan sien vir so 4 sessies, was laasweek donderdag daar vir ‘ n evaluasie)

ek wil net weet presies wat is ontneem van hom toe sy ma sy bestaan ontken het. want sy het duidelik ook nie enige vitames geneem met hom nie. Omdat sy, haar swangeskap weggesteek het, het sy, sy groei ingeperk. Wat alles kan nog fout gegaan het?

watste extra vitamins kan ons ook vir hom gee vir extra boost. ek gee vir hom extra calcuim (poeier formaat) elke dag omdat hy nie melk mag gebruik nie. Ek gee ook 5ml crè che guard, enige ander raad sal ek waardeer om hom te help.

hy gooi ook tantrums, hy baklei die heeltyd met my, hy weier om reels en disispline te volg, hy sal spiteful wees, hy sal vloek of leklike dinge se as hy ontreg voel, hy sal sy boetjie of wie ook al gaan soek en slaan as hy voel hulle het hom te na gekom. Selfs my of sy pa, hy sal bv iets moois wat hy ingekleur het voor my opskeur as hy kwaad is en se kyk ek skeur dit nou. Maak nie saak watter straf ons gee nie dit werk nie. Hy sal altyd erger optree. Wat vandag gewerk het, werk nie more nie.

ek het nou gaan nalees oor ODD en dit klink woord vir woord my kind. watter tipe toetse kan gedoen word? ek vermoed omdat sy ma haar maag weggebind het, het sy neurologiese skade aan hom gedoen?

moet ek na ''n sielkundige of ‘ n psigiater toe gaan vir behandeling? Ek sal die ODD vermoedens vir die sielkundige noem donderdag. Dis nou die 2de sielkundige wat ons sien. Ons was by ‘ n vorige een en hy het ouer en kind leiding voorgestel het. Ons is op die waglys by die universiteit van pta vir April.

Groete
Phoebe

Expert's Reply

A.

ADHD Expert

Post answered via Email:

ODD stands for Oppositional Defiant Disorder, which means they go against anything an authority figure says. ADD stands for Attention Deficit Disorder and is a difficulty in focusing attention. I am not sure if a 4 year old can be diagnosed with ODD.

Having his EQ and IQ assessed will give you a good starting point as you know which areas need attention; however, I doubt anyone told you HOW to deal with these areas?

There is a workshop that has worked brilliantly for many parents, however, it will require the attendance of you and your husband as you both are the parents.

I cannot remember the cost of the Workshop off hand, but I will find out for you. (The cost can be reduced if we can get 10 people together)

I can understand that April seems very far away; what department will he be seeing at the university?

I will get back to you shortly with the cost of the workshop; it is 3 hours on two days - very short, and very easy to implement.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: ADD/ADHD Expert | 2011/02/22

Post answered via Email:

ODD stands for Oppositional Defiant Disorder, which means they go against anything an authority figure says. ADD stands for Attention Deficit Disorder and is a difficulty in focusing attention. I am not sure if a 4 year old can be diagnosed with ODD.

Having his EQ and IQ assessed will give you a good starting point as you know which areas need attention; however, I doubt anyone told you HOW to deal with these areas?

There is a workshop that has worked brilliantly for many parents, however, it will require the attendance of you and your husband as you both are the parents.

I cannot remember the cost of the Workshop off hand, but I will find out for you. (The cost can be reduced if we can get 10 people together)

I can understand that April seems very far away; what department will he be seeing at the university?

I will get back to you shortly with the cost of the workshop; it is 3 hours on two days - very short, and very easy to implement.

Reply to ADD/ADHD Expert

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.