Share

Wêreld Vegetariese Dag

iStock

Vegetariërs daag vleiseters uit om vir ’n maand (of ’n week of ’n dag) lank nie vleis te eet nie. Hulle kan sommer op Wêreld Vegetariese Dag op Dinsdag 1 Oktober begin. Die doel van die oefening is om meer mense te oorreed om ’n vleislose dieet te volg. Benewens die talle gesondheidsvoordele wat dit inhou, is dit ook voordelig vir die omgewing omdat dit die aanvraag na lewende hawe verminder. Lewende hawe is die mees hulpbron-intensiewe soort voedselproduksie wat die meeste koolstof afskei. Besoek EnviroHealth vir meer inligting en groen wenke.

 
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE