Geil, groen grasperke het hope water nodig. En omdat grasperke 'n enkele plantspesie is, bevorder dit nie 'n ryk biodiversiteit nie. Jy kan die grootte van jou grasperk verminder deur paadjies te plavei, blombeddings te plant of rotstuine te skep. Maak 'n draai by jou plaaslike kwekery vir raad oor waterslim-grondbedekkings.
(Health24, Februarie 2013)