advertisement
16 November 2012

Verhoed alle brande

As jy op ‘n stedelike randgebied woon, beskerm jou huis hierdie somer teen brande.

0

As jy op ‘n stedelike randgebied woon, beskerm jou huis hierdie somer teen brande. Skep 'n 20-meter-wye veiligheid zone rondom jou huis met plaveisel, gruis of 'n kort waterryke groen grasperk. Hou die gebied vry van oorhangende takke en opdrifsels soos dooie blare, takkies, verwyder bome, struike langs die huis en rankplante op die mure.

- Olivia Rose-Innes, EnviroHealth Editor, Health24, November 2012

 
NEXT ON HEALTH24X
advertisement

Read Health24’s Comments Policy

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.