'n Toilet wat lek kan tot 100 000 liter water per jaar vermors. Om vas te stel of jou toilet lek, wag ten minste 10 minute nadat jy dit gespoel het en voeg ongeveer 15 druppels voedselkleurstof by die water in die tenk. Wag nog 15 minute en kyk of die water in die toiletbak verkleur het – indien wel is daar waarskynlik 'n lek.
- Olivia Rose-Innes, EnviroHealth Editor, Health24, Oktober 2012