As jy vinnig stop en wegtrek en voet in die hoek sit, mors jy brandstof, stel jy ander se lewe in gevaar en verhoog jy jou stresvlakke. Rustige bestuurders wat gladweg bestuur, verbeter hul kilometerafstand met 5% in die stad en 30% op snelweë. Vir meer gesondheids- en omgewingswenke besoek www.health24.com.
Olivia Rose-Innes, Health24, Mei 2012