Plante is natuurlike lugfilters. Navorsing deur Nasa wys binnenshuise plante verbeter luggehalte deur gifstowwe soos benseen en ammoniak te verwyder. Goeie lugsuiweraars is hen-en-kuikens, vredeslelie, bamboespalm, filodendron en fikus- en dracaenaspesies. Kliek hier vir nog wenke oor hoe om lug te suiwer.
Olivia Rose-Innes, Health24, Mei 2012