Share

Oorbevolking: kom ons praat daaroor

iStock
Met 'n bevolking van 7,2 biljoen is ons planeet toenemend onder stres. Môre is Wêreldbevolkingsdag en 'n ideale geleentheid om die gesprek oor oorbevolking aan die gang te kry. Dis 'n onderwerp wat dikwels vermy en misverstaan word. 'n Goeie afskopplek is oorverbruiking wat net so, indien nie meer, problematies is as oorbevolking aangesien bevoorregte kinders meer verbruik as hul eweknieë in ontwikkelende lande. Tweedens is die bevordering van regte vir meisies en vroue die beste manier om die bevolkingsgroei te beheer.
We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE