'n Oormaat kunsmatige lig snags onderdruk die vervaardiging van die slaaphormoon melatonien en kan die risiko van sekere kankersoorte verhoog, veral bors- en moontlik prostaatklierkanker.
Nagskofwerk (en jol tot laatnag) moet liefs tot twee aande per week beperk word. Maak dit 'n gewoonte om agt uur lank in natuurlike donker te slaap en saam met die son op te staan.
- Olivia Rose-Innes, EnviroHealth, Health24, Junie 2012