Die prosesse wat gebruik word om witbrood en -rys te produseer stroop hierdie kossoorte van hul voedingstowwe en vesel. Volgraanbrood en bruinrys is nie net gesonder nie, dit word ook minder verwerk wat dit 'n omgewingsvriendeliker keuse maak. Besoek Health24 vir nog wenke om jou en die planeet se gesondheid te bevorder.
Olivia Rose-Innes, EnviroHealth Editor, Health24, Julie 2012