Bespaar energie deur jou yskas ten minste halfvol te hou aangesien kos koue beter behou as lug. As jy nie genoeg kos in die yskas het nie, plaas bakke water in die yskas. Pak die vrieskas redelik vol maar laat genoeg ruimte toe vir lug om te sirkuleer. As jy nie jou yskas se ruimte optimaal benut nie, skaf eerder 'n kleiner yskas aan wat minder energie verbruik. Vir nog gesondheids- en omgewingsinligting kliek hier.
Olivia Rose-Innes, Health24, Mei 2012