Share

Hoe om die gevare van die vloedwater te vermy?

Shutterstock
Vinnig vloeiende vloedwater wat dieper as 15 cm is, kan jou omslaan. As jy noodgedwonge deur water moet loop, doen dit verkieslik waar dit stil is of stadig vloei. Gebruik ’n lang stok om die grond te toets. Moenie deur vloedwater probeer ry nie – vinnig vloeiende water wat 60 cm diep is, kan die meeste voertuie wegsleur. As jy in vloedwater vasgekeer is, verlaat jou voertuig en beweeg na hoër grond. Vir nog veiligheidswenke in geval van ’n vloed of ander natuurramp kliek hier.


Prent:
Vloedwater van Shutterstock

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE