advertisement
19 July 2013

Geraas ook besoedeling

Geraasbesoedeling word onderskat as 'n gesondheids- en omgewingsgevaar.

0

Geraasbesoedeling word onderskat as 'n gesondheids- en omgewingsgevaar. Dit dra tot talle kwale by soos stres, slaapsteurnisse en hipertensie, en belemmer wilde diere se kommunikasie. Maklike maniere om geraas te bekamp sluit in die plant van bome en heinings om die geraas van verkeer te demp, die aanbring van klankabsorberende matte, gordyne en muurbehangsels en die installering van dubbele ruite, isolasiemateriaal in plafonne en op vloere en mure, pleisterbordafskortings en materiaal vir weerbestandmaking.

 
 
NEXT ON HEALTH24X
advertisement

Read Health24’s Comments Policy

Comment on this story
0 comments
Comments have been closed for this article.

Live healthier

Sleep better »

Most physical activities help you sleep better 10 tips for better sleep

10 reasons you may have insomnia and how fix it

Here are 10 reasons why you may have insomnia – along with possible ways to solve the problem.