Verskeie kort motor reise is minder doeltreffend as een gekombineerde lang reis want jy gebruik meer brandstof elke keer jy jou motor begin en die enjin opwarm. Wanneer jy ‘n reis beplan met haltes, soos wanneer jy jou inkopies doen in die dorp. Beplan om eers die langste afstand te ry, dit sal jou enjin opwarm, veels beter loop liewer of klim op ‘n fiets, eerder as om jou motor te gebruik.
- Olivia Rose-Innes, Health24, September 2012