Fietspendelaars en aktivisme is 'n kragtige kombinasie wat wêreldwyd groei en honderde stede bied deesdae geleenthede aan wat fietsry as 'n volhoubare vervoeropsie bemark. As jy op Sondag 30 September in Kaapstad is, kan jy kan help om fietspendel se profiel te verhoog deur aan die Moonlight Mass Night Cycle deel te neem.
- Olivia Rose-Innes, EnviroHealth Editor, Health24, September 2012