Talle kommersiële skoonheidsmiddels wat op diere getoets word, bevat klein dosisse gifstowwe. Oor 'n leeftyd hoop dit op tot miljoene dosisse wat ons onsself en die omgewing toedien wanneer ons dit verwyder.
Bewys diere, jouself en die omgewing 'n guns. Besoek Skin Deep, Beauty Without Cruelty en Health24 se webtuistes vir dierevriendelike, nie-giftige alternatiewe.
- Olivia Rose-Innes, Health24, April 2012