Party mense is geneig om bronne te vermors wanneer hulle in ’n hotel tuisgaan. Hulle dink, “Dis reeds voor betaal, daarom gaan ek dit gebruik.” Maar moenie jou groen-gewoontes vergeet net omdat jy nie by die huis is nie. Onthou om kamerligte af te skakel, handdoeke op te hang sodat hulle nie elke dag met skoon handhoeke vervang hoef te word nie en trek meer of minder lae klere aan voordat jy die lugversorging verstel.
- Olivia Rose-Innes, EnviroHealth Editor, Health24, November 2012