Die geraas van ons moderne omgewing kan jou gehoor beskadig. Langdurige blootstelling aan klank van 90 desibel, soos byvoorbeeld 'n grassnyner of besige snelweg, kan gehoorverlies teen die middeljare veroorsaak. Speel MP3-spelers teen slegs 50% of laer van die maksimum volume; as jy dit harder speel, loop jy die gevaar om jou gehoor te beskadig. Vir nog gesondheids- en omgewingsinligting besoek Health24.
Olivia Rose-Innes, Health24, Mei 2012