Lae banddruk verhoog jou voertuig se weerstand en brandstofverbruik. Bande met die korrekte lugdruk vermeerder kilometerafstand met tot 3,3%, is veiliger en hou langer. Vra jou voertuigvervaardiger wat die aanvebole lugdruk is en gaan dit maandeliks na – soggens voor rywrywing die bande verhit, is die beste tyd. Vir nog brandstofbesparende wenke sien Health24.
Olivia Rose-Innes, Health24, Mei 2012