Share

Ander oefenmoontlikhede

accreditation

1. Ander aanlyn oefenplanne op Health24
Daar is letterlik iets vir almal, van beginners tot hardebaarde, vir stappers, drawwers, fietsryers en swemmers. Kliek hier en kies die program wat jou die beste pas. 

2. Run/Walk for Life
Hierdie stap/draf program is vir oud en jonk. Dis 'n geleidelike program. Daar is sowat 120 RWFL klubs in die land. Kliek hier vir meer inligting oor RWFL, 'n klub naby jou en hoe om aan te sluit. Sommige mediese fondse bied afslag aan hul lede.

3. Curves
Die oefenklub vir vroue raak al gewilder. Jy oefen onder toesig en dit neem jou skaars 'n halfuur om deur 'n reeks oefeninge te draf. Soek jy meer inligting oor Curves en 'n Curves gimnasium naby jou? Kliek hier. Weereens kan sommige mediese fondse se lede 'n afslag op lidmaatskapgeld kry.

4. Virgin Active gimnasiums
Of jy aan die "spinning" klasse wil deelneem, of die aërobiese klasse, met gewigte wil oefen of wil swem, sluit aan by 'n Virgin Active gimnasium naby jou en spring weg met jou program. Kliek hier vir meer inligting oor Virgin Active, 'n klub naby jou en hoe om aan te sluit. Onthou, sommige mediese fondse bied afslag aan hul lede.  

5. Planet Fitness 
Die groep gimnasiums bied jou ook 'n groot verskeidenheid maniere om fiks te word. Kliek hier vir meer inligting oor Planet Fitness en hoe jy by een van hul gimnasiums kan oefen.

6. Cycle Lab
Is jy lus om fiets te ry. Cycle Lab verkoop inderdaad fietse en alle wat daarmee saamgaan, maar bied ook Saterdag-oggende oefenritte in die buitelug in die ses groot stede. Pak 'n roete wat jou fiksheidsvlak pas saam met vriende aan. Kliek hier vir inligting oor al buitelug-oefensessies wat Cycle Lab jou bied

We live in a world where facts and fiction get blurred
Who we choose to trust can have a profound impact on our lives. Join thousands of devoted South Africans who look to News24 to bring them news they can trust every day. As we celebrate 25 years, become a News24 subscriber as we strive to keep you informed, inspired and empowered.
Join News24 today
heading
description
username
Show Comments ()
Editorial feedback and complaints

Contact the public editor with feedback for our journalists, complaints, queries or suggestions about articles on News24.

LEARN MORE