advertisement
Question
Posted by: Katryn | 2004/02/16

Yster tekort - operasie?

Hi Doc. Dis weer ek. Dankie vir al die hulp! Ek het nog 'n vraag. Hoop nie jy gee om nie! Ek beplan om vir plastiese chirurgie (in my gesig) te gaan binne die volgende maand. U het laas vir my gesê dat 'n tekort aan yster die produksie van rooi bloed selle kan beinvloed (bloedarmoede). Is dit veilig om dan vir die operasie te gaan?
Dankie nogmaals!:)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Katryn, die hoeveelheid bloeding betrokke by plastiese chirurgie aan die gesig is weglaatbaar klein. Jy hoef regtig nie daaroor te bekommer nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement