advertisement
Question
Posted by: Lulu - liker | 2004/11/02

ybk : LULU

ek lag lekker vir jou postings op die ou wat obviously verdwaald is!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: CP MOM | 2004/11/02

:-) *DRUKKIE*

Reply to CP MOM
Posted by: lulu | 2004/11/02

Kan regtig nie worry of mense nie daarvan hou as ons chat nie. Hulle hoef dit nie te lees nie.

Ek is beter, dankie. Einas kry rofies en rofies val naderhand af. Ek het al so dunnerige rofie. (o:

Soos ek gister vir P gesê het, daar is nog baie gevoelens wat my keer om te rou, maar ek werk daaraan. Ek wil nie meer haat of verdink of wonder of gril of bang wees nie. Ek wil nou net hê dit moet afgesluit wees. Dit sal wees, met tyd, ek weet. Nog bietjie vinnig om miracles te verwag, ne?

Daar is nou 'n privaat speurder aangestel en 'n beloning van R500 000 beskikbaar gestel deur die familie. Hulle hoop maar almal dat dit gaan help om dit gou op te los.

Dankie vir die concern. Ek waardeer dit regtig. Dankie ook vir jou spesiaal vir die gedagtes Vrydag. Dit beteken vir my baie.

Reply to lulu
Posted by: CP MOM | 2004/11/02

LULU - ons beter nou ophou chat voor ons weer uitgejou word omdat ons bollie praat op die site..... hee hee

Maar voor ons afluit wil ek weet is jy okay ? Mens weet nooit hoe om te vra oor so ietsie soos wat julle deur is die laaste tyd nie.... laat weet maar as jy 'n skouer soek hoor :-))

Reply to CP MOM
Posted by: lulu | 2004/11/02

hehe CP MOM. Ja nee wat! My bekkie beland my gereeld in die poef.

Reply to lulu
Posted by: CP MOM | 2004/11/02

..... ek't ook besluit om maar liewerste my bekkie toe te hou.... hee hee

Reply to CP MOM
Posted by: lulu | 2004/11/02

Was so ampertjies of ek het weer my cool verloor, maar toe neem my oulike tweeling oor. (o: Nou speel ek weer mooi met die ander maatjies.

Reply to lulu

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement