advertisement
Question
Posted by: Thea | 2007/05/10

"WURMS" IN RUGSPIERE

Hi doc, Ek het vir 'n lang tyd baie lang ure gewerk - ek is 'n sekretaresse en die meeste van die tyd spandeer ek voor die rekenaar. Ek het agtergekom dat ek, wanneer ek sulke lang ure werk 'n snaakse gevoel in my rug kry. Dit is asof daar wurmpies of iets op en af hardloop in my spiere langs my ruggraat (gewoonlik net in my bo-rug, nie lae-rug). Wat my bekommer is dat ek ook baie rugpyn kry. Wat kan die oorsaak wees? 'n Vrou wat saam my werk glo dat dit "fibrositis" kan wees. Is dit en hoe behandel ek dit. Sal 'n gereelde massering by 'n salon my dalk ook kan help?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Thea
Hitte, massering , oefening om jou bo-rug te versterk en anti-inflammatoriese pille sal help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement