advertisement
Question
Posted by: luzel | 2007/04/14

wurm om gewig te verloor

ek het gehoor van n wurm wat gesluk kan word om gewig te verloor wil graag uitvind as so iets moontlik is en indien waar kan jy betrokke mense -|- ak

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Luzel
Dit is een van die mees onaangename idees wat ek nog van gehoor het. Daar is baie wurms wat mense infesteer en dan vir hulle laat gewig verloor en hulle baie, baie siek maak. Vergeet dus asseblief van hierdie idee. Wees asb verstandig en verslank met 'n gebalanseerde, lae-vet, hoë-vesel-dieet probeer (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'The Right Approach en 'Slimming Diet' vir 'n voorbeeld daarvan). Kombineer die dieet met daaglikse oefening (flink stap, hardloop, fietsry, swem, of sluit by Walk for Life of 'n gimnasium aan).
Maar vergeet van wurms sluk, jy sal jou gesondheid permanente skade doen.
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: kosie | 2007/04/14

het jy al daaraan gedink hoe jy weer daai wirm uit jou sisteem gaan kry, jy sal wanabsorpsie kry met n parasiet in jou liggaam en stadigaan verswak

Reply to kosie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement