advertisement
Question
Posted by: Kaylee | 2004/10/13

"WORTHLESS"

Dit is ongelukkig hoe ek voel vandag. Ek is 'n ma van twee, soort van gelukkig getroud, maar voel absoluut nikswerd. Ek voel lus om uit die kantoor te stap en kliphard te skree sodat ek van al my frustrasies ontslae kan raak. Party dae voel dit of ek 'n masker dra en net kyk na alles wat om my aangaan. Ek het iemand nodig om mee te praat, maar waar begin ek. Ek is nie op 'n mediese fonds nie. Ek weet nie meer watter kant toe nie.....

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Explore possibilities for free counselling, or charged at a rate related to your income --- maybe through your church, or through your nearest medical school, social work school, or major government hospital. Are there any free or low-cost gyms available, or friends who could take you as a guest to their gym, or let you go jogging with them ( physical exercise often helps to release some of that fury and tension).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: JC | 2004/10/14

Vroumens, ek is so jammer om te hoor hoe moedeloos jy voel (jammer ek probeer skryf in Afrikaans, maar ek is eintlik engels, vergewe asb enige mis-spellings).
Ek het presies die selfde gevoel, en elke nou en dan is dit nogsteeds so. Ek het na 'n 'psychologist' toe gegaan, maar vir R250 'n sessie... dit is nie 'n werkbare opsie nie as jy nie die lotto gewen het!
Wat ek gevind het gewerk is "self-help". Dis die enigste ding wat ek kan doen, en hoe meer ek leer, hoe sterker voel ek, en hoe meer wil ek doen vir myself and my familie. Daar is baie boeke in biblioteeke wat kan help - en dis nie 'expensive' nie. oor "self motivation", 'goal-setting', 'self-confidence' net wat jy kan dink. Dis nie die beste opsie nie, en nie die vinigste, maar as jy nie enige iets anders kan doen wat het jy om te verloor, as jy net probeer net een "motivational" boek te lees? Ek voel altyd beter en dan is ek ook gemotiveer om 'n bietjie meer te doen met my lewe. Ek hoop dit help jou. Alles van die beste!!

Reply to JC

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement