advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2008/01/24

Witbloed selle

Hi Doc

Vandag het my gp my bloedtoets uitslae gegee en gese ek het n onderaktiewe skildklier en ook my witselle se telling is hoog.
Die skildklier is nie vir my onbekend nie maar wat beteken dit as my witbloedselle se telling 14.99.
Wat beteken dit en is dit gevaarlik??
Dankie byvoorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerd
Dit kan 'n aanduiding wees van 'n onderliggende infeksie. ( Soos blaas infeksie of so iets) Dit moet net opgevolg word om seker te maak dit kom reg na 'n tyd.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/09/20

Waarteen beskerm witbloed selle n mens?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/08/06

Was by dr suiker sky high en Hy bekommerd bloedselle verskriklik hoog . Wat beteken Dit

Reply to Anonymous
Posted by: bekomerd self | 2013/11/07

Ek het van dag dr toe gegaan is nog al 'n rukki in lekker ni ek het geswelde kleire en geen byt merk op my liggaam ni dr het my 'n bloedtoets laat doen my witbloedtelling is in di 2000 en moet in di 10000 iewers wees als is seer dr se dis 'n virus my been murg werk oor tyd wat kan dit veroorsaak en hoe kry ek di telling weer reg asb dankie

Reply to bekomerd self

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement