advertisement
Question
Posted by: kali | 2004/01/15

wit vlekkies op naels

hallo dokter,

Ek het onlangs opgemerk dat ek op 3 van my linkerhand se naels van hierdie algemene horisontale wit vlekkies het. Wat veroorsaak dit, en is dit bloot net toevallig dat dit net op my linkerhand se naels is, of is daar 'n rede hiervoor?

baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Kali, dit mag wees as gevolg van trauma, chemikalieë, infeksies, psoriase en selfs ‘n yster gebrek, maar ek kan nie sê wat dit is sonder om dit eers te ondersoek nie. Die beste sal wees om jou dokter of ‘n dermatoloog te sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Gavin | 2004/01/16

sien jou dokter - dit is 'n fungus...daar is medikasie daarvoor en onthou moenie vergeet om dolomites of kalsuim pille te kry nie. belangrik vir naels - hare en beeen struktuur.

Reply to Gavin

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement