advertisement
Question
Posted by: NADIA | 2010/06/26

winterhande

goeie dag!!ek is opsoek na die naam van die inspuiting wat beskikbaar is om wintershande te voorkom of te help mee. Ek bly in die karoo in ''n ongelooflike klein dorpie en die dokters hier het nie ''n idea waarvan ek praat nie. Ek het op die internet gelees daarvan.

help asseblief

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Oor die algemeen sal dit 'n produk wees wat bloedvloei na die ekstremiteite verber - Ek is egter nie bewus van 'n produk (vir inspuiting) wat hiervoor in SA geregistreer is nie.

Jy kan wel orale produkte soos pentoksifillien of Nikotienamied probeer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: lanie Beneke | 2010/06/29

My vingers gaan in die winter soos in amper heeltemal dood! hulle word spierwit en voel baie baie seer! een dr het gesê  dat dit wintersvingers is, dit is slegs my vings en die middelste 3 is die ergste! Is daar enige raad daarvoor?
Dankie

Reply to lanie Beneke
Posted by: pharmacist | 2010/06/28

Oor die algemeen sal dit 'n produk wees wat bloedvloei na die ekstremiteite verber - Ek is egter nie bewus van 'n produk (vir inspuiting) wat hiervoor in SA geregistreer is nie.

Jy kan wel orale produkte soos pentoksifillien of Nikotienamied probeer.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement