advertisement
Question
Posted by: Help Iemand | 2004/10/29

Wil SWANGER raak

Ek en my man is nou 6 jaar getroud. 4 jaar gelede het ek ekseem ontwikkel van die pil. Die dokter het my aangeraai om dit te los en op die inspuiting te gaan. Net nadat ek die pil gelos het, het ek 'n 'sex' craving gehad, waar dit voorheen vir my 'n "marteling" was. (Die pil verlaag glo libido). Ek het twee keer 'n tweemaandelikse inspuiting gekry en toe het ons besluit om met 'n gesin te begin. Ek het die inspuiting gelos, maar libido is tot nou toe nog baie laag. Intussen het ek laporoskopie & HSG ondergaan. Volgens toetse is niks fout by my man nie, en ek ovuleer een maand en dan weer nie die volgende maand nie. Was op reeks pille (Fertumed). Kan iemand help, ek wil bitter graag swanger raak. Wat kan dan andersins fout wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You don't say how long you have been trying to conceive. You should try timing intercourse around the time of ovulation. If you have no libido, you may not be having sex frequently enough.
There are many causes of loe libido, most of then due to things like stress, tiredness, relationship problems, etc. A sexologist should be able to help.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Golly | 2004/10/29

Elke infertiele persoon se situasie en simptome is so uniek soos hul fingerafdruk. Ek stel voor jy nader jou fertiliteitspesialis (gewone gynie kan nie KI, in vitro of ander prosedures doen indien nodig nie) vir verdere toetse of 'n fertiliteits program.

Voorspoed!

Reply to Golly

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement