advertisement
Question
Posted by: Suzanne | 2004/12/21

Wil graag swanger raak, maar het eers 'n maand gelede gestop met Acnetane!

Hoe lank moet mens wag voor mens probeer swanger raak na die gebruik van Acnetane. Ek het einde November opgehou na 'n kursus van 3 maande, ek is op die pil maar het vandag my maandstonde begin en wil nie graag dit meer gebruik nie. Ek is 26 en wil graag probeer swanger raak. Omtrent hoe lank neem dit die liggaam om die pil uit te werk voor mens swanger raak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Volgens die vervaardigers word swangerskap teenaangedui binne vier weke na staking van jou kursus Acnetane. Baie bronne stel dat jy 'n drie maande wage-periode moet laat voordat jy swangerskap oorweeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement