advertisement
Question
Posted by: ROOS | 2004/09/29

wil graag net weet

hi almal

ek wil graag net weet of dit normaal dat jy n afskeiding kry wat waterig is.in die oggende is my panty nat dit ryk nie of enige iets,maar ek is ongemaklik daarmee.dit gebeur nou al deur die dag ook dit voel soos water wat loop.ek het by my gynae uitgevind of dit normaal is maar dit was in my ovolasie tydperk,ek is vandag by dag 26,so ek weet nie of dit reg is dat dit steeds uitkom nie.hy het verduidelik dit gebeur om die sperm beter te laat swem,en dat dit n goeie teken is.

ek wag nou dat AF moet kom as dit nie kom nie sal ek baie bly wees en as dit wel kom sal ek teleurgesteld wees,maar ek weet die here het n plan vir elkeen van ons wanneer ,hoe en waar!!!

ek is baie rustig die afgelope tyd wil nie te veel goed opneem of stres nie.ek voel ek is gereed om n moeder te word so wag net nou vir die regte oomblik.

as my maanstonde nie teen die naweek gekom het nie moet ek volgende week vrydag gaan vir bloedtoets,hou duim vas vir my ek sal laat weet wat verder gebeur

dankie vir almal wat vir mekaar bid en ondersteun dit is regtig n wonderlike plek om praat oor jou gevoelens

mag god u almal seen

sterkte
roos

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If the discharge is not smelly or itchy it is probably not a problem. The discharge varies from timt to time in the month. All the best

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Jessica | 2004/09/29

As long as the discharge is clear and you are not having any thrush signs (colour, smell or discomfort) it should be anything to worry about,

Jy is heeltamal reg as jy sê dat God 'n plan het, ek begin nou dink dat ek dit nog altyd geweet het, maar begin dit nou met my hele hart glo. Ek het die boonste geantwoord in Engels sodat ander wat nie Afrikaans verstaan nie, ook kan verstaan.

Regards

Jessica

Reply to Jessica

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement